Beter Afrikaans

Beter Afrikaans

Paquet:
com.orangegears.beterafrikaans
Téléchargements:
10K
Taille:
23 MB
Nécessite android:
4.1 ou version ultérieure
Mise à jour:
18 oct. 2020
106
Dernière version:
2.2.5
Âge:
Tout le monde
Gratuit Télécharger

Beter Afrikaans is 'n gratis app en webdiens (www. Beterafrikaans. Co. Za) wat leerders en ander gebruikers van Afrikaans help om beter te leer skryf en spel. Die doel van Beter Afrikaans is om op 'n speelse en bondige manier die spel- en skryfreëls van Afrikaans aan gebruikers aan te bied. Die teikengroep is enigeen vanaf 10 jaar oud tot volwassenes.

Commentaires

Articles similaires

Applications de Orange Gears